Natural, but little bit slower version of this text. Thank you for help!
-Ek is die moeder.
-Ek is die vader.
Ons het twee kinders. Een is 'n seun, die ander is 'n meisie. Ons dogter se naam is Susanna. Die gesin noem haar op haar bynaam, Sannie. Ons seun se naam is Piet.
-Ek is Sannie. Piet is me broer. Ek is sy suster.
-Ek is Piet. Sannie is my suster. Ek is haar broer.
- Ons pa se naam is Jan. Ons ma se naam is Marie.